News about Die Spens

IS DIT JOU NUWE UNIFORM?

Foto


DAAGLIKSE TAKE:
Aanlyn bestellings verwerk, bokse en pallette pak, rakke vol hou, datums kontroleer, nuwe voorraad verwerk, winkel klante help en nog veel meer. 

IS DIT JY?

-  Minimaal 32 uur per week beskikbaar. (Werksdae is Maandag t/m Saterdag. Werksure tussen 09.00 en 18.00)
-  Jy praat Afrikaans/Engels  (Nederlands is 'n  bonus, maar geen vereiste)
-  Jy bly in die omgewing van Amersfoort
-  Jy kan met gemak heeldag bokse t/m 30kg hanteer en op jou voete werk
-  Jy is noukeurig, netjies, en is trots op wat jy doen. Jy is goed met syfers en datums lees. 
- Jy is rekenaarvaardig en leergierig
-  Jy mag alreeds wettig in Nederland werk (werksvergunning of EU paspoort)

WAT ONS AANBIED:

- 32-40 ure per week
- Bo gemiddelde bruto uurloon
- Personeels Korting
- Gemaklike Suid Afrikaanse werk omgewing.

KLINK DIT NA IETS VIR JOU?

Stuur ons 'n epos met 'n klein bietjie agtergrond oor wie jy is en hoekom jy ons span wil bystaan na info@diespens.nl