|
||
Roetebeskrywing 1. A1 vanuit Amsterdam. Volg beskrywing punt 3. Rondweg Noord 2. A1 vanuit Apeldoorn By die volgende verkeerslig draai links en volg Rondweg Noord in die rigting van Mc Donalds. Volg beskrywing punt 3. Rondweg Noord 3.Rondweg Noord Volg Ruimtevaart vir ongeveer 750m tot by die einde van die straat. Draai regs en onmiddellik weer links in Ariane. Na ongeveer 200m, 2de straat, draai regs in Ariane. Die Spens is aan die linkerkant op die grondverdieping van De Lokeend gebou. Daar is genoeg gratis parkering in die straat. |
||
![]() |
||
|
||
|
Openbare Vervoer
Vanaf Amersfoort stasie neem
bus 2 rigting Nieuwland. Klim af by bus stop De Rode Leeuw.
Loop in dieselfde rigting as wat die bus
ry, draai regs by die volgende straat, Nieuwlandseweg (dis 'n fietspad) volg
Nieuwlandseweg oor die dubbelweg, dis nog steeds Nieuwlandseweg (daar is
tennisbane aan jou linkerkant) aan die einde van die pad, met 'n klein boog na
links volg die volgende straat, Het Haartjie. Aan die einde van Het Haartjie
behoort jy oorkant die straat aan jou linkerkant die Suid-Afrikaanse vlag te
sien. Dis minder as 10 minute se loop, so 880 meter.
|
||
![]() |
||