Bestel

Om 'n bestelling van enige van ons produkte te plaas, volg hierdie 4 maklike stappe.

1. Stuur 'n lysie van alles wat jy wil he, saam met jou adres, na info@diespens.nl 'n Lys van al ons produkte is beskikbaar op ons Produkte blad.

2. Ons antwoord dan met 'n prys, en ons bankbesonderhede.

3. Betaal die bedrag oor na ons bankrekening en stuur vir ons 'n e-pos om dit te laat weet.

4. U bestelling sal gepos word sodra die bedrag op ons bankrekening verskyn. Daarna neem dit ongeveer 2—3 dae voor die pakket afgelewer word.

Posgeld en Verpakking

Nederland

Belgie/ Luxemburg/ Duitsland

Res van Europa

0 - 5 kg = 7.75

5 - 10 kg = 10.00

10 - 15 kg = 15.00

15 - 30 kg = 20.00

0 - 2 kg = 15.00

2 - 5 kg = 22.00

5 - 10 kg = 27.00

10 - 20 kg = 36.00

20 - 30 kg = 43.00

0 - 2 kg = 20.00

2 - 5 kg = 27.00

5 - 10 kg = 34.00

10 - 20 kg = 43.00

Pryse is gebaseer op die postariewe van 07-01-2009 en mag verskil as gevolg van die hoeveelheid verpakkingsmateriaal wat benodig word.